Books

Showing 1–12 of 20 results

  • Sow the seed

    R120.00

    Sow Sow Sow

    Does a farmer expect a harvest at the end of the season after cultivating his fields and sowing seeds?   Of course! Is this wrong? Is it presumptuous? Is it greediness? No, not at all!

    Do you expect forgiveness and a better life when you have confessed and forsaken your sin?  Of course! Is it presumptuous, unfair, or free-spirited? Not at all!

    To take expectation of a reward away from the seed we sow, is to rob God of the joy of blessing us for our faith in Him. Our greatest gift to God is that we will believe in God, trust in God, and that we will stand on God’s promises. God’s greatest sorrow is that we will not believe in Him as Almighty God, that we will not believe God’s promises.

    Why does God want you to sow into His Kingdom?

    Because God wants to bless you! It’s part of God’s love relationship with us. God also wants to test and build your faith and obedience.

    Read further about your enormous potential and God’s promises.

  • Fishing for Jesus Diary 2020

    R125.00

    Fishing for Jesus 2020 Diary

    Postage included

  • Kosbaar Verpak Volle Reeks

    R1,200.00

    Kosbaar Verpak

    Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

    Uit die wereld se grootste blitsverkoper … Die Bybel.
    Na soveel jare, nog steeds die nommer 1 boek in aanvraag.
    Plante van Die Bybel met kleurfotos is baie interessant vir oud en jonk.  Hierdie dagstukkies, maak Bybelstudie weer `n vreugde vir almal.
    Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

    Eenmalige betalingteen `n bekendstelling afslag prys!
    van slegs R 1200-00 en ontvang die hele reeks gelyktydig!

    .. of Bestel enkel eksemplare individueel @ R120.00 elk

    Volle Reeks van 12  … ( Dagstukkies vir 12 maande )

  • Saai Die Saad

    R120.00

    Saai die Saad

    Mag jy meer terug verwag as wat jy vir God saai ? …. Natuurlik !
    Verwag `n boer om meer te oes as wat hy gesaai het ?… Natuurlik !
    As kind van Die Here kan jy nooit meer saai,
    as wat God nie honderdvoudig kan vermeerder nie !
    Jou enigste belegging met `n waarborg !
    `n Belegging met die hoogste dividend en die hoogste opbrengs !

    Lees verder van God se beloftes en jou enorme potensiaal  …

    Leer Vandag hoe om  uit jou huidige verknorsing te kom !

  • Kwalifiseer Jy, ​As God Se Witbroodjie?

    R120.00

    Kwalifiseer JY

    as God se Witbroodjie ?

    Het God regtig witbroodjies ?
    Wat beteken die Guns van God ?
    Kan iemand God se guns wen ?
    Kan jou status voor Die Here verander ?
    Kan jy punte bymekaar maak vir die Hemel ?
    Waarom is sekere kinders van Die Here meer geseënd as ander ?

  • ​Was Hul Miskien Engele?

    R120.00

    Was hul miskien Engele ?

    Gebeur daar vandag nog wonderwerke ? … Natuurlik !
    Daar gebeur beslis nog daagliks duisende wonderwerke !
    Is daar vandag nog engele tussen ons ?… Natuurlik !
    Lees gerus van enkeles wat hier aangeteken is ….

  • Gaan na die Mier

    R120.00

    Gaan na die Mier.

    • Waarvoor lewe ons?

    • Wat is die rede om te lewe?

    • Wat is die waarde van die lewe?

    • Wat is die betekenis van die lewe?

    • Wat is betekenisvol en waardevol in die lewe?

    Postage included

  • Preciously Wrapped

    R120.00

    Preciously Wrapped

    From the world’s all-time best-seller,   THE HOLY BIBLE.

    Herewith a guided tour through some of the plants mentioned in the Bible – with brief summaries, highlights, and important notes, key notations and essential information. Colorful photos and illustrations make it so much more interesting for the Bible user.

    As a daily devotional handbook, PRECIOUSLY WRAPPED brings you the basic principles, concepts and characteristics of the Kingdom of God.

    Jesus himself frequently used flowers, fruit and plants to illustrate his teachings.

  • ​Kosbaar Verpak No. 1

    R120.00

    Maand 1

    Uit die wereld se grootste blitsverkoper … Die Bybel.

    No 1 Behandel : Die Mirte, Hisop, Seder, Sipres, Heilige boomstamme, Judas boom, Terpentynboom, Eike, Distel en Netels, Lelies van die veld, Woestynplante, Die brandende bos, Roos van Jerigo  en baie meer

    Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

    Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

  • Kosbaar Verpak No. 2

    R120.00

    Maand 2

    No 2 Behandel:  Die Seder, Waterplante, Pronkbosse van die Jordaan, Papirus, Riete en biesies, Die Landman, Mure en terrasse, Leiwater en dou, Oeste Vrugte en Feeste, Koring, Gars, Onkruid en Mosterdsaad en meer.

    Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

    Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

  • Kosbaar Verpak No. 3

    R120.00

    Maand 3

    No3 Behandel: Opgaar van Graan, Graan voorrade, Gebraaide koring, Druiwe, Druiwesappe, Snoei van die Wingerd, Wyn, Vrugte van die Wingerstok, Die Olyfboom, Die Olyfberg, Oorenting van Olywe, Olyf olie, Granate, Appels en Appelkose, Die Moerbeiboom,Die Amandel en Neute en baie meer.

    Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

    Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

  • Kosbaar Verpak No. 4

    R120.00

    Maand 4

    No 4 Behandel: Die Karobboom, Die Komkommer, Waatlemoene, Peulgewasse en Groente, Lensies, Bone, Erte, Wilde groete plante, Bitter Kruie, Nardus, Narsing en Affodile, Die Neutboom, Oliewenhoutboom, Onkruid-Dorings en Distels, Die Palmboom, Plataan, Populier, Preie, Pynboom, Rietgras, Rivier Wilger, Safraan, Sandelhout, Seegras en baie meer.

     
    Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

    Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

Showing 1–12 of 20 results