Books
Showing 13–20 of 20 results
-
Kosbaar Verpak No. 5
R120.00Maand 5
No5 Behandel: Soutkruid, Spelt, Steekdoring, Kassie, Tamarisk, Terpentynboom, Uie, Vlas, Die Vyeboom, Die Wildevyeboom, Waatlemoen, Wierook, Wilde Als, Die wingerdsrok, Die Woestyndoring, Die wonderplant, Wynruit, Heilige boomstamme, Wingerd, Die denneboom en baie meer.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
-
Kosbaar Verpak No. 6
R120.00Maand 6
No 6 Behandel : Die Abrahams eikeboom, Die Terpentynboom, Houtskool, Netels, Die Judasboom, Akasia, Amandel, Die Olyfboom, Olyf Olie, Die Olyfberg, Appels, Die Wingerd van Sodom,Die Veld Lelie, Die Gras, Onkruid, Heinings en Afskortings, Grassaad, Sandelhout, Doringkroon, Knoffel en Uie, Aalwyn, Koring, Meel, Brood, Spys Offers, en baie meer.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
-
Kosbaar Verpak No. 7
R120.00Maand 7
No 7 Behandel : Plante as Simbole, Geurige Speserye, Koljander, Kruisement, Porselein en Porstelein, Geurige Reukwerk, Wierook, Mirre, Kaneel, Aleweë, Plante vir Rituele, Galbanum, Kostelike Speserye, Saffraan Krokus, Genesings Plante, Gom-Hars, Harpuis,Melk Wikke, Opo Balsem, Balanos olie, Ben Olie,Mandrakes, Giftige Plante, Wilde-Als, Papawer, Bitter-Alwyn
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
-
Kosbaar Verpak No. 8
R120.00Maand 8
No 8 Behandel : Balsem van afgesterwenes, Hout Verwerking, Akasiahout, Sederhout, Sandelhout, Ebbehout, Gofferhout, Hout vir skepe van Salomo, Skepe waarmee Paulus gereis het, Hout vir Vissers bootjies, Bome en Plante in oorlogstyd, Wapens, Bome as `n Galg, Plante vir Kleding, Vlas, Vlas-Linne, Katoen, Sy, Soutbos en Soutkruid, Kleurstowwe, Plante vir die Leerlooier, Matte, Besems en Borsels.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
-
Kosbaar Verpak No. 9
R120.00Maand 9
No 9 Behandel : Toue Stringe en Koorde, Heilige Boomstamme, Die Boom wat Lewe gee, Papier-riet, Papirus, Pen en ink, Plante en Kunswerke, Plante wat Verwelk, Dorings Distels en Onkruid, Vrolikheid van Plante, Die Lourierkrans, Brandnekels, Roos van Jerigo, Olie vir reukwerk, Biesies en Rietgras, Rots Roos, Veld Blomme, Wilde als of Gifwater.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
-
Kosbaar Verpak No. 10
R120.00Maand 10
No 10 Behandel : Die Rolbos, Die Siriese distel, Waatlemoene, Komkommer, Die Parasiet Plant, Biesies, Ebbe Hou, Kalmoes, Die Reuse Riet, Garsbroodjies, Palmiet of Papkuil, Koring, Graan Sorgum, Brood Koring, Koring-Onkruid, Neut Okkerneut, Die Eike Boom,Brood Manna, Henna, Mirte, Waterlelie, Palm Bome, Kruisement, Koljandersaad, Voedsel vir Mens en Dier.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
-
Kosbaar Verpak No. 11
R120.00Maand 11
No 11 Behandel : Saad vir die Landbouer, Gars, Saad van Graan, Broodjies en Ongesuurde Brood, Die Goeie Saad, Insameling van die Oes, Mate en Uitdrukkings, Graan vir Meel, Gars vir sterk Drank, Graan vir Offers, Druiwe en Wingerde, Die Toring in die Wingerd, Water vir die Wingerd, Die vrug van die Wingerd, Die geknakte Riet, Vermenigvuldiging van die Vrug, Die vervloekte Vye Boom, Die Rietfluit, Graan as Betaalmiddel, Die Riet as Slaapmatjie.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
-
Kosbaar Verpak No. 12
R120.00Maand 12
No 12 Behandel : Die Olyfberg, Nardus, Daaglikse Brood, Skryfmateriaal, Die Boom wat uitgekap moes word, Die Boom en sy Vrugte, Die Dou op die Plante, Die wind wat waai, Voorbereiding van grond, Purper en Fyn Linne, Lote van die Wingerdstok, Doopsous, Koolvuur, Die Tuinier, Die Doring in die Vlees, Oogsalf, Woestynplante, inent van Variteite, Boeke en Perkamente, Vuurmaak Materiaal, Die Volmaakte Vrugte, Musiek Instrumente uit Hout, Die Vyeboom wat Bot, Die Boom in die Nuwe Stad Jerusalem.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
Showing 13–20 of 20 results