Kosbaar Verpak No. 9

R120.00

Maand 9

No 9  Behandel : Toue Stringe en Koorde, Heilige Boomstamme, Die Boom wat Lewe gee, Papier-riet, Papirus, Pen en ink, Plante en Kunswerke, Plante wat Verwelk, Dorings Distels en Onkruid, Vrolikheid van Plante, Die Lourierkrans, Brandnekels, Roos van Jerigo, Olie vir reukwerk, Biesies en Rietgras, Rots Roos, Veld Blomme, Wilde als of Gifwater.

Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

SKU: BKV09 Category:

Description

Dagstukkies oor plante van die Bybel – Maand 9

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.