Kosbaar Verpak No. 12
R120.00
Maand 12
No 12Â Behandel : Die Olyfberg, Nardus, Daaglikse Brood, Skryfmateriaal, Die Boom wat uitgekap moes word, Die Boom en sy Vrugte, Die Dou op die Plante, Die wind wat waai, Voorbereiding van grond, Purper en Fyn Linne, Lote van die Wingerdstok, Doopsous, Koolvuur, Die Tuinier, Die Doring in die Vlees, Oogsalf, Woestynplante, inent van Variteite, Boeke en Perkamente, Vuurmaak Materiaal, Die Volmaakte Vrugte, Musiek Instrumente uit Hout, Die Vyeboom wat Bot, Die Boom in die Nuwe Stad Jerusalem.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
Reviews
There are no reviews yet.