Kosbaar Verpak No. 11

R120.00

Maand 11

No 11  Behandel : Saad vir die Landbouer, Gars, Saad van Graan, Broodjies en Ongesuurde Brood, Die Goeie Saad, Insameling van die Oes, Mate en Uitdrukkings, Graan vir Meel, Gars vir sterk Drank, Graan vir Offers, Druiwe en Wingerde, Die Toring in die Wingerd, Water vir die Wingerd, Die vrug van die Wingerd, Die geknakte Riet, Vermenigvuldiging van die Vrug, Die vervloekte Vye Boom, Die Rietfluit, Graan as Betaalmiddel, Die Riet as Slaapmatjie.

Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

SKU: BKV11 Category:

Description

​Dagstukkies oor plante van die Bybel – Maand 11

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.