Kosbaar Verpak No. 4
R120.00
Maand 4
No 4 Behandel: Die Karobboom, Die Komkommer, Waatlemoene, Peulgewasse en Groente, Lensies, Bone, Erte, Wilde groete plante, Bitter Kruie, Nardus, Narsing en Affodile, Die Neutboom, Oliewenhoutboom, Onkruid-Dorings en Distels, Die Palmboom, Plataan, Populier, Preie, Pynboom, Rietgras, Rivier Wilger, Safraan, Sandelhout, Seegras en baie meer.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …
Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.
Reviews
There are no reviews yet.