Kosbaar Verpak Volle Reeks

R1,200.00

Kosbaar Verpak

Die perfekte geskenk aan jou geliefdes en kennisse.

Uit die wereld se grootste blitsverkoper … Die Bybel.
Na soveel jare, nog steeds die nommer 1 boek in aanvraag.
Plante van Die Bybel met kleurfotos is baie interessant vir oud en jonk.  Hierdie dagstukkies, maak Bybelstudie weer `n vreugde vir almal.
Jesus self, het dikwels van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer deur middel van plante, vrugte en blomme …

Eenmalige betalingteen `n bekendstelling afslag prys!
van slegs R 1200-00 en ontvang die hele reeks gelyktydig!

.. of Bestel enkel eksemplare individueel @ R120.00 elk

Volle Reeks van 12  … ( Dagstukkies vir 12 maande )

SKU: BKV00 Category:

Description

Kosbaar Verpak

Volle Reeks van 12 

of bestel enkel eksemplare een na die ander.

Die perfekte geskenk aan ‘n geliefde.

IN VOL KLEUR

Uit die wereld se grootste blitsverkoper … Die Bybel.
Na soveel jare, steeds die nommer 1 boek in aanvraag.
Plante van Die Bybel met kleurfotos … interessant vir jonk en oud.
Hierdie dagstukkies, maak Bybelstudie weer `n vreugde vir almal.

Jesus self, het dikwels baie van sy verhale en gelykenisse aan die skares geleer                                     deur middel van plante, vrugte en blomme …



*Posgeld ingesluit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.